top of page

Sat, 11 Dec

|

Johannesburg

Storietyd!

Storietyd beoog nie net om kinders – en lawwe grootmense – te vermaak nie, maar die doel is om weer ‘n liefde vir lees en verbeelding te kweek. Kom leer, speel en lees saam! Book tickets: boxoffice@thetheatrelinden.co.za

Tickets are not on sale
See other events
Storietyd!

Time & Location

11 Dec 2021, 13:00 – 14:00

Johannesburg, 5th St, Linden, Johannesburg, 2194, South Africa

About the event

See you there! Sien julle daar!

Storietyd is ‘n medley van opwindende, kontemporêre stories wat met energie, toertjies, musiek en selfs rockster ouma's vertel word. Ons ‘roekeloos 3’ is Danielle Retief, Rowlen von Gericke en Divan Laing. Die drie vat die gehoor op ‘n avontuur deur 5 stories wat oor verskillende kwessies gaan wat die jong kind affekteer. Kom kyk en ontmoet ‘n meisie met die malste hare; ‘n ouma met ‘n elektriese kitaar; kinders met lipstiek-waterpokkies; die stoutste seuns in Suid Afrika en selfs seerowers!

Storietyd beoog nie net om kinders – en lawwe grootmense – te vermaak nie, maar die doel is om weer ‘n liefde vir lees en verbeelding te kweek. Kom leer, speel en lees saam!

#storietyd #liefvirlees #roekeloos3 #teater #kindervermaak #komedie #stories #verbeelding #afrikaans #boeke #storieboeke

Share this event

bottom of page